Nagmaal

Teikengroep: Die gemeente en besoekers ten tyde van die fees.
Doel: Nagmaal is:
- die geleentheid waartydens die gemeente die oorwinning van die Here Jesus oor die mag van die sonde en die dood feestelik vier
 - 'n gedagtenismaaltyd
 - 'n waarborg
 - die viering van die gemeenskap met die lewende Here en met mekaar
 - 'n verkondiging van ons toekomsverwagting
 - 'n vreugdefees
 
Aktiwiteite: Nagmaal word verskeie kere per jaar gevier - raadpleeg die jaarkalender vir meer inligting