| 
 Hemelvaart Donderdag 29 Mei 2025 om 19h00   
 Pinkster NGKerk Edenvale Maandag 2 Junie - Donderdag 5 Junie 2025 om 18h00   Sop en Brood word elke aand bedien na afloop van die diens 
  | 
| 
 Vroue vir Christus - Bybelstudie Bybelstudie - Woensdae om 10h00 in die kerksaal Ons tans besig met die brief HANDELINGE   
 Ontdek die Woord Woensdae om 15h30 in die konsistorie 
  | 





