NG KERK Edenvale

Wie in My bly en Ek in hom, dra baie vrugte, want sonder My kan julle niks doen nie.

NGKerk Edenvale

NGK gebou 225

7de laan 53, Edenvale

Bank Besonderhede

Bank: ABSA Greenstone

Takkode: 632005

Tjek Rek Nr: 650 580 001

Verwysing: U Voorletters en Van + DO = Dankoffer/MO=Maandoffer

 

 

Voorspoedige 2026

word U elkeen toegebid

holycity

 

Vroue vir Christus - Bybelstudie

Begin 21 Januarie 2026

Bybelstudie  - Woensdae om 10h00 in die kerksaal

Ons tans besig met die brief HANDELINGE

 Slide1

 

 Ontdek die Woord

Woensdae om 15h30 in die konsistorie

Slide2

Weeklikse program

Jaarprogram 2026

Kliek op die KALENDER om te vergroot

Facebook

Copyright © NG Kerk Edenvale 2012. All Rights Reserved.