NG KERK Edenvale

Wie in My bly en Ek in hom, dra baie vrugte, want sonder My kan julle niks doen nie.

Welkom!

Kom besoek ons by

h/v 7de Laan & 4de Straat, Edenvale

VROUE VIR CHRISTUS

Vroue vir Christus is in afhanklikheid van God diensbaar.

Ons is ‘n klein groepie vroue wat daarna streef om die gemeente te dien deur o.a. die reël van spesiale geestelike-groei geleenthede.

Vroue vir Christus bestaan hoofsaaklik uit verteenwoordigers uit verskeie sel-en bybelstudie groepe in die gemeente. Ons is ‘n diverse groep wat wissel van jong werkende dames tot pensioenarisse wat terwyl ons doen, baie pret het.

Is jy bereid om diensbaar te wees? Ons verwelkom jou graag by Vroue vir Christus.

“Ek verseker julle, as enigiemand vir julle ‘n beker water gee omdat julle van die Messias se mense is, sal God hom daarvoor beloon.” - Markus 9:41

Facebook

Copyright © NG Kerk Edenvale 2012. All Rights Reserved.